Rizolex WP

‘n Berskermende benatbare poeier swamdoder met ‘n kontakaksie vir beheer van Rhizoctonia verwelksiekte op saailinge van blomme, sierplante, bone en katoen, soos aangetoon, asook die beheer van Corticium rolfsii op bolle van tjienkerientjee en Rhizoctonia op aartappels.

Wat is 'n Tremkaart?
MENU