Swamdoders
Brave™ 500SC
‘n Suspensie konsentraat kontak swamdoder vir die voorkomende beheer van blaar Laatroes (Phytophthora infestans) en beskerming teen knolroes en poeieragtige skurf (Spongospora subterranea) op aartapples…
Denarin® EC
‘n Emulgeerbare konsentraat swamdoder met voorkomende en korrektiewe translaminêre eienskappe vir die beheer van…
Early Impact® SC
‘n Suspensiekonsentraat sistemiese swamdoder vir die beheer van siektes in koring, gars en mielies soos aangedui…
Impact® SC
‘n Suspensiekonsentraat sistemiese swamdoder vir die beheer van siektes in koring, gars, mielies, aartappels en sojabon…
Octave® SC
‘n Swamdoder geformuleer as ‘n benatbare poeier vir die beheer van sekere siektes soos aangedui op…
Rizolex® WP
‘n Berskermende benatbare poeier swamdoder met ‘n kontakaksie vir beheer van Rhizoctonia verwelksiekte op saailin…
Rovral® Aquaflo
‘n Swamdoder geformuleer as ‘n waterbasis suspensie konsentraat vir beheer van siektes soos aangedui…
Rovral® Flo
‘n Swamdoder geformuleer as ‘n waterbasis suspensie konsentraat vir beheer van siektes soos aangedui…
Sumisclex® SC
‘n Translaminer sistemiese organiese swamdoder (suspensie-konsentraat) vir die beheer van siektes op gewasse en grasper…
Bestandheid WaarskuwingsEnige populasie van ‘n spesifieke swam mag individue insluit wat ‘n natuurlike weerstand teen ‘n swamdoder het. Indien hierdie swamdoders herhaaldelik aangewend word, kan die weerstandbiedende individue uiteindelik die swampopulasie oorheers. Hierdie weerstandbiedende swamme sal waarskynlik nie deur enige ander swamdoder met dieselfde swamdodergroepkode beheer word nie.
Om weerstand teen swamdoders te vertraag:
- Vermy die eksklusiewe herhaaldelike gebruik van swamdoders met dieselfde groepkode. Wissel af met, of gebruik tenkmengsels van produkte in verskillende swamdodergroepkodes.
- Raadpleeg toepaslike individuele produketikette wanneer daar afgewissel word, of tenkmengsels gemaak word, met produkte in swamdodergroepkodes X of Y.
- Integreer ander beheermaatreels (chemiesm, verbouing, biologies) in swamdoderprogramme.
Philagro Swamdoders |
Swamdoder groepkode |
Ander produkte met dieselfde groepkode |
Denarin EC |
G3 |
DMI swamdoders |
Early Impact |
G2 + B1 |
Alle triasole + benzimidasool |
Impact |
G2 |
Alle triazide |
Rizolex WP |
F3 |
Allisan, Kynocol, PCNB, Terraclor, Bactozene |
Sumisclex SC |
F1 |
Hit, Rovral, Rovral Aquaflow, Ronilan |
Groepkodes X en Y: Aanbeveel vir bebruik in teenbestandheidsstrategie |
X |
Symoksaniel, Previcur N, Karathane |
Y |
Fosetiel -al, phosphorous acid, koper, mancoseb, maneb, methiram, propineb, thiram, zineb, captan, kaptafol, folpet, chlorotalonil, dodine, guazatien, dithianon |