Nemesis

‘n Emulgeerbare konsentraat maag- en kontak insekdoder met insekgroeiregulerende eien-skappe vir die beheer van larwale/nimfale stadiums van sitrus Rooidopluis (Aonidiella aurantii) en Mosseldopluis (Cornuaspis beckii) op sitrus en mangodopluis (Aulacaspis tubercularis) op mango’s.

Wat is 'n Tremkaart?
MENU