DiPel®DF is ‘n waterdispergeerbare korrel biologiese insekdoder vir die beheer van Lepidoptera larwes op verskeie gewasse soos aangedui.