DiPel® DF
DiPel®DF is ‘n waterdispergeerbare korrel biologiese insekdoder vir die beheer van Lepidoptera larwes…
Florbac® WG
‘n Water dispergeerbare korrel. ‘n Biologiese insekdoder vir die van Lepidoptera larwes op aangedui…
Meothrin® EC
‘n Emulgeerbare insekdoderkonsentraat met nablywende kontak…
Meothrin® EW
‘n Olie-in-water emulsie insekdoderkonsentraat met nablywende…
Nemesis® EC
‘n Emulgeerbare konsentraat maag- en kontak insekdoder met insekgroeiregulerende…
Samurai 20SC WG
‘n Sistemiese suspensie konsentraat insekdoder vir die beheer van plae in sitrus, druiwe, piesangs en makadamia’s soos aangedui….
Sumi-Alpha® EC
‘n Emulgeerbare konsentraat kontakinsek-doder met nawerking vir die beheer van insekte in gewasse soos aangedui…
Sumi-Alpha® EW
‘n Emulgeerbare konsentraat kontakinsek-doder met nawerking vir die beheer van insekte in gewasse soos aangedui…
Sumipleo® EC
‘n Emulgeerbare konsentraat kotak-en maag insekdoder vir die beheer van Lepidoptera larwes en blaarmyners in tamaties…
VectoBac® WG
‘n Water dispergeerbare korrel biologiese larfdoder vir die beheer van muskietlarwes en swammuggielarwes…
Bestandheid WaarskuwingsEnige populasie van ‘n spesifieke insek mag individue insluit wat ‘n natuurlik weerstand teen ‘n insekdoder het. Indien hierdie insekdoders herhaaldelik aangewend word, kan die weerstandbiedende individue uiteindelik die insekpopulasie oorheers. Hierdie weerstandbiedende insekte sal waarskynlik nie deur enige ander insekdoder met dieselfde groepkode beheer word nie.
Om weerstand teen insekdoders te vertraag:
- Vermy die eksklusiewe herhaaldelike gebruik van insekdoders met dieselfde groepkode. Wissel af met, of gebruik tenkmengsels van produkte met verskillende insekdodergroepkodes.
- Integreer ander beheermaatreels (chemies, verbouing, biologies) in insekdoderprogramme.
Philagro Insekdoders |
Insekdoder groepkode |
Ander produkte met dieselfde groepkode |
Fury 100 EC |
3 C |
Alle piretroiede |
Marshal 480 EC |
3 C |
Alle organofosfate |
Milbeknok |
3 C |
Abamektien |
Meothrin |
3 C |
Alle piretroiede |
Nemesis |
3 C |
Proxyfen, Proxy 10, Scalex, Genesis |
Rugby 10 G |
3 C |
Alle organofosfate |
Rugby 10 ME |
3 C |
Alle organofosfate |
Smite |
3 C |
Green |
Sumi-Alpha 200 EC |
3 C |
Alle piretroiede |
Sumicidin Super |
3 C |
Alle piretroiede |
SumiPleo |
3 C |
Green |
Talstar 100 EC |
3 C |
Alle piretroiede |