Vergiftiging inligtingsentrums is sentrums wat toegewyd is om deurgaans advies te gee vir die hantering van gevalle waar mens of dier moontlik per abuis deur ‘n wye reeks van chemiese middels vergiftig is, of dit nou landbou of farmaseutiese middels is.